Datums op die kalender is tentatief - Wag nog vir finale bepalings

7 Feb 2022 by Gerrit Viljoen

Hi Mense,

Neem asb kennis dat die kalender soos hy nou daar is, is net as verwysing, die inligting of plek of datum mag dalk verander.

Groete.