• Home
  • Search for a Team
  • Search
  • Get the App
  • About
    • Help & FAQs
    • Team App Videos
    • How Team App Works
    • Features for Club Admins
    • Features for Youth Clubs
    • Features for Associations
    • Commercialization Tips
    • Advertise on Team App
    • Our Story
    • App Examples
    • Testimonials
    • Fair Processing Notice (GDPR)
    • Jobs
    • Contact Team App
  • Sign Up
  • Sign up
    • Sign up to use Team App
    • Create a Team App
  • Log In
  • Log In

Rooihuiskraal Bulletjies

  • Nuus
  • Datums
  • Gesels
  • Fotos
  • Sosiale Media
  • Dokumente
  • Borge
  • Webtuiste
  • More
    1. Home
    2. Datums
    3. Calendar
    ✕

    Welkom by Laerskool Rooihuiskraal Bulletjie Rugby 2020

    Bulletjie rugby bied u kind die geleentheid om basiese balvaardighede te leer, asook positiewe sportmanskap, dus wil ons u as ouer aanmoedig om u kind in te skryf vir Bulletjie rugby by Laerskool Rooihuiskraal.

    Daarmee versoek ons dat u asseblief van die geleentheid sal gebruik maak om betrokke te raak – dit wissel van waterdraer, toeskouer tot afrigter en baie belangrik selfs skeidsregter. (Betrokke ouers, gelukkige kinders).

    Indien daar enige ouers is wat kan help met borgskappe, kontak asseblief die Bulletjie bestuur. Byvoorbaat wil ons graag dankie sê vir u samewerking in die verband.

    Oefeninge:
    • Maandae en Woensdae: 17:30 tot 18:30. Daar is spreiligte vir die winter tydperk.
    • Daar sal motorwagte tydens die oefeninge en wedstryde wees. Parkeer asb. in die singel en nie in Maraboe straat nie.

    Ons wil ook graag vra: Ouers, veral by die nuwe 0/6 spanne, as u tyd het en belangstel in u seun se rugby, om ons asb te help met afrigting. ( u sal opgelei word dmv n kursus)

    To access all the features of this site you need to Log In or Sign Up.

    Gerrit Viljoen
    Gerrit Viljoen
    Rooihuiskraal Bulletjie Voorsitter

    ✕
    List
    Subscribe

    Datums

    April
    June

    May 2019

    SundayMondayTuesdayWednesdayThursdayFridaySaturday
    SuMoTuWeThFrSa
    28
    29
    30
    1
    2
    3
    4
    08:00am Liga Game 3 - Laerskool Stefanus Roos
    5
    6
    7
    8
    9
    10
    11
    08:00am Midstream Ridge Bulletjie Dag
    12
    13
    14
    15
    16
    17
    18
    08:00am Liga Game 4 - Laerskool Garsfontein
    19
    20
    21
    22
    23
    24
    25
    08:00am Moot Bulletjie - HTS John Vorster
    26
    27
    28
    29
    30
    31
    1
    10:00am Jaareind: Die Grootstal Rooihuiskraal Terrain
    • Powered by Team App
    • Terms of Service
    • Privacy Policy
    © 2026 Team Mates Pty. Ltd.